Wednesday, December 28, 2011
Conan the Barbarian - 3/10
Conan the terrible, aag ek bedoel
Conan the Barbarian
is maar 'n floumakou. Die storie is helemal te langdradig en vervelig. Kyk maar op eie risiko. Saam met Bella op die bank, ook nog in 2011. Jaja, ek weet.
‹
›
Home
View web version