Sunday, September 11, 2022
Saturday, September 10, 2022
brian & charles
Moderne frankenstein , maar die monster is ander mense
Mooi milieu, wallis
Koud nat renerig heeltyd
Die goeie oorwin
Friday, September 9, 2022
Where the Crawdad Sings - 7/10
Sagte fliekie
Herinner sterk aan iets soos Fried Green Tomatoes
Mooi verfilm
Goeie rolverdeling
Marsh sterk karakter, vloeiend, onvergewend maar vergewend
Taylor Swift the Carolina liedjie mooi