Wednesday, March 31, 2010
The Rebound - 5/10
The Rebound
was maar baie afgeskiet toe dit in die teaters gedraai het. Dit is glad nie so sleg nie, en werk lekker as 'n Vrydagaand tjiekfliek DVD. Dit is nou wel baie lig, maar het darem hier en daar 'n dieper oomblik. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment