Friday, July 10, 2009
Superman III (1983) - 7/10
Ja wat, net soos Superman II, kan ek
hierdie een
nie objektief beskou nie. Veral nie dat hulle rekenaars so boosaardig slim kan laat lyk nie... Saam met die twee manne op die bank. Ai, dit bring ou verlore dae weer op....
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment