Friday, November 13, 2009
Knowing - 4/10
Knowing
is maar gemiddelde
Nicolas Cage
vermaak, eintlik maar so bietjie onder gemiddeld. Van die spesiale effekte is nie te sleg nie. Die storie is maar dun. Redelike Vrydagaand vermaak. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment