Tuesday, November 3, 2009
Monsters vs Aliens - 5/10
Nie te slegte
animasie
nie - die fliek kyk nogals lekker, veral saam met die jongspan. Niks nuuts in terme van storie of tegnologie nie. Daar is 'n paar regtig snaakse stukke, en die jellieman is tog ook snaaks. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment