Friday, April 2, 2010
Astro Boy - 4/10
Astro Boy
is 'n kinnerfliekie en sal deur hulle geniet word ook. Dit is nie te sleg aan die begin nie, maar verval maar in die gewone na die einde toe...Moet se^ dat daar heelwat bekende akteurs is vir die stemwerk. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment