Sunday, May 16, 2010
All About Steve - 5/10
All About Steve
is nie die beste fliek wat
Sandra Bullock
al gemaak het nie, maar is darem heel kykbaar. Dit volg die gewone ou reseppie, maar het darem 'n snaakse toneel of wat. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment