Tuesday, June 15, 2010
Post Grad - 5/10
Post Grad
is 'n gemiddelde tjiekfliekie, met 'n redelike kykbare boodskappie. Regte Hollywoodse sentiment voer maar die hooggety hier, en soos die resep verder voorskryf, heelwat voorspelbaar. Beslis vir DVD bedoel. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment