Wel,
Nanny McPhee, met die klein C en die groot P is regte kortvolk, fantasie materiaal. Dit is baie goed uitgevoer, heel kykbaar vir grootmense ook, en tog snaaks. Saam met die hele familie op die bank. Dit is dan ook die eerste Blu-ray DVD wat ons op die nuwe
Sony BDP-S370 gekyk het.
No comments:
Post a Comment