Monday, September 13, 2010
The IT Crowd - 6/10
Na net een episode het ek en Bella besluit
hierdie
is 'n baie goeie reeks om te kyk na 'n gunsteling
Better Off Ted
wat ongelukkig klaar is ;-(. Britse humor op sy beste met maltrap karakters en lekker lag. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment