A Serious Man is dalk die Coen broers se beste nog, wel ten minste volgens my smaak en die eentonige karakters van No Country for Old Men. Moet se^ dat Kind se vertolking as ondersteunende rol uitstekend is. Nie ligte vermaak nie, maar tog donker-komies. Ook nie springmielie tipe vermaak nie, dus eerder vir 'n Sondagaand. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment