Tuesday, December 7, 2010
Liefling - 7/10
Liefling
is die eerste lekker Afrikaanse prent in 'n hele ruk, en nogals 'n musiekblyspel cum liefdesverhaal daarby! Het dit baie geniet, veral as gevolg van die hoe" skoot nostalgie. Saam met die hele familie in die teater.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment