Sunday, January 2, 2011
Grown-Ups - 5/10
Wel,
Grown-Ups
is nie die beste van 2010 nie, maar daar is tog 'n paar tonele wat mens bybly. Lekker Standerd Vierseun grappe. Word ook gelys as een van die
10 swakstes van 2010
. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment