Tuesday, March 8, 2011
Alpha and Omega - 5/10
Die grafika vir
Alpha and Omega
is glad nie op die standaard van ander onlangse animasie flieks nie, maar is steeds heel kykbaar. Ons kinders het dit geniet. Dit is maar vol cliches. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment