Wednesday, May 18, 2011
Amazing Grace - 5/10
Die fliek
het baie potensiaal, maar word swakkerig vertolk deur die hoofspeler, en is maar baie vervelig met tye. Ek het lekker stukkies geslaap in hierdie een. Seker 'n beter Sondagaand keuse. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment