Monday, June 20, 2011
Easy A - 5/10
Easy A
is so ietwat beter as die gemiddelde met redelik skerp dialoog, veral van die hoofrol. Dit is dalk wel eerder vir 'n ietwat jonger gehoor (vroulik) bedoel, maar is tog kykbaar. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment