Monday, August 8, 2011
Soul Surfer - 5/10
Soul Surfer
is een van daardie lekker-gevoel ware verhale wat nie te sleg vir die laat-laerskool bondel is nie. Dit raak so ietwat meganisties, maar het tog die belangrike lewenslessies in. Saam met die familie en die Standers in die
teater
.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment