Sunday, September 4, 2011
Mrs Doubtfire - 6/10
Het
Mrs Doubtfire
laaaank terug (1993) reeds gesien, maar gisteraand eers weer saam met die kinders. Hulle was nie te beindruk nie, maar daar is darem 'n paar goeie, snaakse tonele in. Saam met die hele familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment