Sunday, November 13, 2011
Love Wedding Marriage - 0/10
Wel, ek moes seker geweet het, maar
Love, Wedding, Marriage
is 'n totale gemors. Die spel is uiters geforseerd, die storie floumakou en die hele kaboel maar papperig. Vermy gerus, streng op eie risiko. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment