Friday, January 20, 2012
Cowboys and Aliens - 5/10
Ek het
Cowboys and Aliens
redelik geniet, maar dit staan nie juis uit nie, dalk het ek te veel van die kombinasie verwag. Lekker breinlose Vrydagaand vermaak. Saam met Bella op die bank, nog laas in 2011! (ja ek is so ver agter...)
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment