Tuesday, February 7, 2012
The Smurfs - 6/10
The Smurfs
is terug, kan jy glo!? Die immergewilde karaktertjies van die vroee" tagtigs is weer in. Mens sing saam, lalalalalala as jy werk. Baie goeie kortvolk materiaal, met 'n goeie
Gargamel
vertolking. Saam met die kinders op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment