Sunday, March 11, 2012
Tower Heist - 4/10
Ek het baie meer komedie van
Tower Heist
verwag, veral oor die rolverdeling. Dit is nie sleg nie, en raak beter na die einde se kant toe. Gewone fliekie, met so paar oulike elemente in. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment