Monday, April 23, 2012
Game of Thrones S1 & S2 - 6/10
Game of Thrones
is beslis nie preuts nie... Dit is 'n redelik goed vervaardigde reeks met so trappie beter akteurs as die gewone. Lekker komplekse plot met heelwat kinkels. Ons is besig met Seisoen 1. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment