Sunday, April 15, 2012
Tinker Tailor Soldier Spy - 8/10
Tinker Tailor Soldier Spy
het 'n baie komplekse storielyn, met baie fyn aandag aan detail van die era. Die vertolkings is almal uit die boonste rakke. Kyk gerus, maar wees gewaarsku, dit is nie 'n maklike kyk nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment