Monday, June 18, 2012
J Edgar - 5/10
Foeitog,
J Edgar
het nie baie uitgekom nie... Goed gemaak, maar dalk te eentonig en stadig. Ek sukkel maar deesdae om in sulke films wakker te bly. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment