Tuesday, July 10, 2012
Extremely Loud and Incredibly Close - 6/10
Extremely Loud and Incredibly Close
is beslis nie ligte materiaal nie, alhoewel dit hier en daar wel 'n ligte oomblik het. Baie goed gemaak, met nie te veel sentiment rondom 9/11 nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment