Friday, August 17, 2012
Bird on a Wire - 4/10
Hierdie
is 'n baie ou fliek wat ek in Ladybrand gekyk het terwyl ek daar vir werk was. Op goeie SABC as ek reg onthou. Vir die 1990's was dit seker baie goed, maar ai, al die melodrama staan my nie aan nie.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment