Sunday, August 5, 2012
Margaret - 6/10
Soos te verwagte volgens die kassie is
Margaret
wel 'n drama. Die vertolkings is baie goed, maar daar is nie 'n spanningslyn nie, dus net 'n kykie na 'n reeks gebeure. Kyk net as jy lus voel vir 'n kunsfliek. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment