Saturday, November 24, 2012
The Borgias, Seisoen 1, 2, 3 - 8/10
The Borgias
is
Game of Thrones
, behalwe dat dit oor die pous handel. Lekker periode drama. Goeie akteurs en die mooiste milieu, kleure en stel. Een van die beter reekse wat ek al gesien het. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment