Wednesday, January 23, 2013
Friends with Kids - 6/10
Friends with Kids
is ietwat bokant gemiddeld, maar dit is eers in die tweede helfte van die film wat dit beter raak. Hele paar waarhede wat hulle aanraak, maar dalk tog ietwat oordrewe hier en daar. Saam met Bella op die bank. Sonder die kinders.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment