Saturday, March 16, 2013
Argo - 7/10
Argo
is heel goed, met 'n lekker spanningslyn. Eenvoudige storie sonder fieterjasies vertolk. Redelike akteur vertolkings en een van die beste Sewentigs periode dramas wat ek nog gesien het. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment