Saturday, March 2, 2013
Cheerful Weather for the Wedding - 5/10
Cheerful Weather for the Wedding
is 'n gemiddelde Engelse tjiekfliekie. Dit bevat tipiese droe" humor, met 'n stadige lyn. Ek was redelik moeg, so heelwat stukkies gemis...ai. Bella het dit nogals geniet. Saam met haar op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment