Monday, April 8, 2013
Celeste and Jesse Forever - 3/10
Celeste and Jesse Forever
is 'n moderne, gesels tjiekfliek wat eintlik maar net te irriterend is. Dalk was ek net te moeg, maar die film het klaaglik misluk om my aandag te behou. Kyk gerus op eie risiko. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment