Wednesday, June 12, 2013
Bel Ami - 4/10
Aagnee, wat 'n teleurstelling is
Bel Ami
nie. Hollywood kry sekere periode dramas net nie reg nie. Die spel is geforseerd en nie regtig gepas vir die tyd nie. Probeer maar, maar wees gewaarsku. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment