Tuesday, June 11, 2013
Parental Guidance - 5/10
Parental Guidance
is 'n tipiese Hollywood fliekie met 'n lessie daarby. Tog heel kykbaar, met 'n paar komiese tonele wat redelik slaag. Moenie te veel verwag nie. Saam met die gesin op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment