Sunday, September 8, 2013
Knife Fight - 6/10
Knife Fight
voel net soos 'n dokumenter. Die spel verras nogals, en die storielyn is heel kykbaar. Ek vermoed dis in elk geval baie erger as wat hulle probeer uitbeeld, veral in die Amerikaanse politiek. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment