Thursday, September 5, 2013
Side Effects - 6/10
Side Effects
het heelwat potensiaal, veral as tipiese Hitchkock materiaal, maar faal ongelukkig so ietwat. Goeie rolverdeling, baie goeie tema, maar kort net daardie finale slag. Ligte riller-drama. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment