Monday, December 2, 2013
Arbitrage - 6/10
Arbitrage
is 'n heel aanvaarbare drama, redelik goed vertolk en seker realisties. Die einde voel so ietwat stomp, maar laat heelwat aan die kyker oor vir interpretasie. Vir 'n meer denkende kyk, nie op 'n Vrydagaand nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment