Sunday, March 30, 2014
Last Vegas - 4/10
As komedie faal
Last Vegas
so bietjie. Daar is wel twee vreksnaakse lyne van ou
Morgan Freeman
, maar dan is die res net te gewoon en nie meer snaaks nie. Kyk as daar nie iets anders op die rak oor is nie. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment