Wednesday, May 7, 2014
The Physician - 6/10
Ten spyte van die milieu, vertolkings, storie, en geskiedenis, is
The Physician
nie vir my so goed as wat ek sou gehoop het nie. Dit bly steeds die moeite werd om te kyk. Saam met Bella terwyl ons in
Champagne Valley, Drakensberg
was.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment