Wednesday, June 18, 2014
Halt and Catch Fire, Seisoen 1 - 6/10
Halt and Catch Fire
begin regtig stadig en met baie min aksie. Miskien is die tweede episode beter, sal dit nog so een of twee kanse gee. Steeds interessant vir enige ingenieur. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment