Monday, June 16, 2014
Last Orders - 6/10
Last Orders
is 'n ouer fliekie met 'n redelike indrukwekkende rolverdeling. Moet nie baie aksie verwag nie, eerder Engelse onderspeelde dialoog en humor. Waarskynlik minder fliekgangers se keuse. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment