Monday, June 23, 2014
R.I.P.D - 5/10
R.I.P.D
is glad nie so onkykbaar as wat dit voorgee in die voorprente nie...ligte, fantasie?, materiaal, met tipiese oordoende Hollywoodstyl. Heelwat skerp se^ goeters, en snaakse tonele. Saam met die familie op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment