Tuesday, July 29, 2014
Albatross - 7/10
Albatross
is 'n regte verhoudingsfliekie, baie Brits, eerder as Hollywoods. Die omgewing is altyd pragtig, en dra tot die gevoel en lyn by. Kyk gerus vir 'n meer eerlike fliekie. Saam Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment