Tuesday, July 29, 2014
Heaven is for Real - 5/10
Ek is nie heeltemal seker wat om van
Heaven is for Real
te dink nie. Dit voel vir my of die film dalk bietjie meer kon doen. Dit is dalk eerder 'n oulike fliek, as een wat mens laat dink oor die vanselfsprekende vraag. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment