Friday, July 4, 2014
The Flash, Seisoen 1 - 7/10
The Flash
is elektries, dit beloof om 'n tonekrullekker reeks te wees. Die verskyning van
Arrow
in die eerste episode was baie koel. Net jammer ons moet tot Oktober wag vir die res van die reeks. Dem. Saam met Anrich en Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment