Tuesday, January 13, 2015
Sunshine on Leith - 7/10
As jy van Edinburgh hou, en meer, as jy van die The Proclaimers hou is
hierdie
'n absolute moet. Lekker lig, onpretensieus en dan 'n Skotse (!?) musical. Die einde herinner sterk aan 'n knikkie-knakkie fliek (Bollywood). Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment