Friday, May 1, 2015
Wild - 7/10
Wild
is nogals glad nie te sleg nie. Dit is nie helemal familie vermaak nie, wat tot 'n mate jammer is. Mens leef nogals in
Me Witherspoon
se vertolking in, sy kry dit reg om 'n 1000 myl stappie kykbaar te maak. Saam met Bella op die bank, pootuit.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment