Monday, June 15, 2015
My Old Lady - 6/10
Ai,
Parys
is so verleidelik, veral in
My Old Lady
. Baie kykbare tjiekfliekie, met 'n soet einde wat die dames sal gelukkig hou. Uitstaande vertolking van
Maggie Smith
, soos te verwagte. Saam met Bella op die bank.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment